Geniet die Mannekoor Fees

Kore sal later vanjaar bekend gemaak word.

Kom geniet ‘n aand propvol koormusiek saam met die Alberton Mannekoor.

Dié koor bied op Sondag, 21 Augustus, om 15:00, ‘n Mannekoorfees by die NG Brackenhurst gemeente aan.

Kaartjies is beskikbaar teen R100 per persoon en R60 vir kinders.

Dagboek nou al die datum en nooi jul vriende en familie. Volgens die organiseerders beloof dit om ‘n groot geleentheid te wees. Bekende kore wat hierby gaan baat vind sal later bekend gemaak word.

Indien daar skole, kerke of ander instansies is wat van die geleentheid ‘n fondsinsameling wil maak, kontak vir Rienie Venter by 083 232 0359.

“Ons het spesiale pakkette wat ons vir julle kan aanbied,” het Rienie gesê.

Lees ook die:

albertonrecord.co.za/62631/dameskoor-reik-uit/

albertonrecord.co.za/22621/mannekoor-weer-aan-die-gang/

“For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za”

Exit mobile version