Local newsNews

VLU verkies nuwe leiers

Die Brackenhurst Vroue-Landbou-Unie (VLU) het hulle eerste vegadering van die jaar gehou en nuwe leiers verkies.

DIE Vroue-Landbou-Unie (VLU) Brackenhurst het Woensdag, 3 Februarie, hulle eerste vergadering van die jaar gehou. Die volgende lede is tot nuwe leiers verkies: Anita Liesching, Marline van der Walt, Lucia Gerber, Lulu Liebenberg, Barbara van Jaarsveld, Lorraine Theron, Petro Toulson, Susie du Plooy, Teresa Louw, Anna-Marie du Plooy, Mienie Hewitt en Barbara Steenkamp. Steenkamp is verkose as die vise-voorsitter.

Tydens die vergadering het die lede die finale verslae van die vorige jaar ook aangebied en pryse uitgedeel. Steenkamp is aangewys as die top presteerder, Nettie Kotze het tweede gekom en Liesching was in die derde posisie.

Vir meer inligting oor die VLU of om aan te sluit skakel Liesching by 083 457 6332.

Lees meer:

Eerste vergadering vir VLU

Related Articles

Back to top button