Marais Viljoen se familie groei

Marais Viljoen verwelkom nuwe personeel: Me. Godsil en Me. Meyer sal albei Ekonomiese Wetenskappe aanbied. Me Firth wat Engels by die skool sal aanbied. Die nuwe personeel sluit vanjaar by Marais Viljoen aan.

ALBERTON –

 

NUWE BEGIN: Me. Rozanne Meyer gee-Ekonomiese Wetenskappe.
AANWINS: Me. Tanya Firth gee Engels.
Exit mobile version