Community AnnouncementsLocal newsNews

Kerssangdienste

Dit is weer daardie tyd van die jaar waar die manne keel skoonmaak vir die uitvoering van die Alberton Mannekoor se Kerssangdienste.

ALBERTON – Hoewel die dienstee so effe buite Alberton se grense is, is dit beslis die moeite werd om seker te maak dat jy ten minste een van hulle bywoon.

Dienste word aangebied op:

* 9 November om 09:00 – Hervormde Gemeente Zuurfontein

* 16 November pm, 09:00 – NG Suikerbos, Drie Riviere Oos

* 23 November om 09:00 – Hervormde Gemeente Elsburg

* 30 November om 09:00 – NG Gemeente Unitaspark.

Hiermee wil die Albertonse Mannekoor ook net elkeen bedank wat hulle so getrou tydens 2014 se optredes ondersteun het. Indien daar nog manne is wat graag wil deel word van die koor, is julle baie welkom om 083 232 0359 te skakel vir meer inligting.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button