NewsSchool sportSchoolsSport

Laerskool Orion se sterre

Orion skitter by die Super12 met twee spanne. Die Super12 het plaasgevind by die Universiteit van Pretoria.

ALBERTON:

Laerskool Orion se o.9 A rugbyseuns wys hul vaardighede en wen die Super 12 Finale by Tukkies. Baie geluk aan die afrigters, Mnr Morné Eksteen, James Hart en die bulspan wat die wentrofee verower het.  Wel gedaan seuns, die Ories is baie trots op julle. Agter: Mnr. James Hart, Morné Eksteen (afrigters) Johan Meaker, Gerhard Ehlert, Jarod Francis, Ulrich van Schalkwyk, Wesley Williamson, Henrico Germishuizen, Ettienne van der Merwe. Middel: Zander Luyt, Marco Cremer, Awie Potgieter, Duan Pretoriu

Laerskool Orion se ster o.11A netbalspan het ‘n derde plek by die Super 12 Finaal by Tukkies behaal. Baie geluk aan die afrigter Me. L. Jordaan en die wenspan. Voorwaar ‘n span wat speel om te wen! Voor: Kyla Badenhorst, Izelle Oosthuizen. Agter: Schazelle Roux, Jenna Smith, Me. L. Jordaan (afrigter), Alexis Terry, Anisha Jordaan, Daniella Fernandez, Charelizé Bezuidenhout.

Related Articles

Back to top button