Hoërskool Alberton leerder wen kompetisie Hoërskool Alberton leerder presteer Jeandré Peach, 'n graad 11 leerder, het op 25 April aan die Strongest Link Library Reading Competition deelgeneem. Hy het die kompetisie gewen en weggestap met 'n prys ter waarde van R2 000. "Ons is trots op hom." - Hoërskool Alberton Jeandré Peach, ‘n graad 11 leerder, het op 25 April aan die Strongest Link Library Reading Competition deelgeneem. Hy het die kompetisie gewen en weggestap met ‘n prys ter waarde van R2 000. “Ons is trots op hom.” – Hoërskool Alberton Related Articles KYK: Hoërskool Alberton leerders gereed vir die Gauteng Landloop Kampioenskappe Ories atlete skop stof in ander se oë Hoërskool Marais Viljoen learner excels in public speaking competition Miss SA finalist donates sanitary towels to Greenfields Primary learners