Local newsNews

Die T-Bussie Dagsorg bied aan

Die T-Bussie bied ‘n Christelike, liefdevolle, veilige en ouderdomgerigte opvoedkundige program aan. Dit kom met die opsie van ‘n volle dag, halfdag of drie dae per week. Ouderdomme wissel van een tot vyf jaar. Drie smullekker gesonde maaltye word daagliks aangebied. Elke Vrydag is pretdag! Die dagsorg is reg oorkant ‘n hoër en laerskool geleë. …

Die T-Bussie bied ‘n Christelike, liefdevolle, veilige en ouderdomgerigte opvoedkundige program aan.

Dit kom met die opsie van ‘n volle dag, halfdag of drie dae per week. Ouderdomme wissel van een tot vyf jaar. Drie smullekker gesonde maaltye word daagliks aangebied. Elke Vrydag is pretdag!

Die dagsorg is reg oorkant ‘n hoër en laerskool geleë. Liezel Teubes, ‘n onderwyseres vir baie jare, het die behoefte vir ‘n goeie dagsorg gesien, waar kinders genoeg stimulasie ontvang.

Die T-Bussie is ook ten volle tweetalig in Engels en Afrikaans.

Kontak Liezel Teubes by 082 348 0341 of epos TBussie.dagsorg@gmail.com vir meer inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button