News galleriesSchools
Matriekafskeid vir Hoërskool Alberton
Hoërskool Alberton se matriekafskeid is sonder twyfel die sosiale hoogtepunt van die jaar.
Hoërskool Alberton het onlangs hulle matriekafskeid gehou en dit was vir die klas van 2022 ‘n dag om te onthou.
Leerders het by die skool bymekaar gekom en voor toeskouers gepronk waarna hulle na die Meyer Plaas vertrek het om die aand te vier en te geniet.