Die Sonskyntak stap weg met die eerste prys vir hulle blommerangskikkings by die VLU Distriks konferensie Die Sonskyntak beïndruk met hulle blomme kuns en leer die fynere kunsies van kwilt. Belinda Voortman March 17, 2015 Laurette Arnott het die die fynere kunsies van kwilt werk met die dames gedeel, Dini Jansen (Voorsitter) en Alice Goosen wat met die reëlings gehelp het. Die dames van die Sonskyntak het met pryse weggestap vir hulle pragtige handewerk. Laurette Arnott demonstreer die fynere kunsies van kwilt werk. Related Articles Pink Day celebrated at Herbert Park Bowling Club NPO empowers women on a Women’s Day celebration Church fundraiser a huge success Well-oiled city entities key to accelerated service delivery