Die Brackenhurst VLU het die Goue Suide Distrik konferensie behartig

Die dames van die Goue Suide VLU het n heerlike Distrik Konferensie gehad by die Brackenhurst VLU en die dames is die Saterdag oggend bederf met die Wagner tenoor, Coert Grobbelaar se wonderlike rendisies van Afrikaanse Kunseliedere en vele meer. Hy en Dominee Coen het ook met die dames gepraat oor lewensvreugde.

Exit mobile version