EntertainmentLifestyle

Cantare skitter by Animato-koorkompetisie

Cantare Kinderkoor het ’n goue toekenning en algeheel tweede plek in die kinderkoorafdeling behaal by die landswye finaal van die ATKV Animato-koorkompetisie.

ALBERTON- Cantare Kinderkoor het ’n goue toekenning en algeheel tweede plek in die kinderkoorafdeling behaal tydens die landswye finaal van die ATKV Animato-koorkompetisie.

Dié finaal is op Sondag, 4 Oktober, by die Brooklyn Teater in Pretoria gehou.

Beoordelaars reis sedert Augustus vanjaar regoor Suid-Afrika en Namibië opsoek na die beste kinder-, jeug-, universiteits- en gemeenskapskore. Die Cantare Kinderkoor het ook in die uitdun rondtes ’n goue toekenning ontvang.

Lees gerus: Cantare maak gereed vir hulle 20ste verjaarsdag!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button