GALLERY: Kyk gerus na Marais Viljoen se Lentedag kroning fotos
Marais Viljoen se entrepreneursdag en hulle lentedag feesvieringe was 'n prag affêre met die kroning van Mej. Lente en Mnr Lente (senior en junior), Mnr Spiere en Mej Bene.
Fredré Marais en Taylon Olivier by die Lentedag kroning.
Fredré Marais en Taylon Olivier by die Lentedag kroning.
Junior mnr en mej lente Junior Mr Lente op die foto VLNR: Luke Jonker (2de prins), Xavier Janse van Rensburg (1ste prins) en Trevor Malima (Mr Lente 2015) Jr Mej Lente op die foto VLNR: Milé Louw (Mej Lente 2015), Lucille de Villiers (1ste prinses) en Nontokozo Mvelase (2de prinses)
Junior mej lente: Milé Louw, Lucille de Villiers is die eerste prinses en Nontokozo Mvelase die tweede prinses.
Mnr lente senior: Mnr Lente is Gustav Prinsloo Fredré Marais tweede prins en Ryan Ennis is die eerste prins.
Mej Lente senior:
Leche Sales is die eerste prinses, Luitha Janse v Rensburg is Mej Lente en Monique Arede is die tweede prinses.