Local newsNewsSchools

Marais redenaars na die ATKV-Redenaars landfinaal

Gustav Prinsloo en Anuske Prinsloo, van die Hoƫrskool Marais Viljoen, het bewys dat praat in die skool jou nie altyd in die moeilikheid bring nie.

ALBERTON – Hulle het op 22 Mei aan die halfeindrondte van die ATKV-redenaarskompetisie vir Oos-Gauteng hoĆ«rskole deelgeneem.

Net die wenners in die verskillende kategorieƫ gaan deur na die finale rondte.

Gustav gaan na die finaal in die graad 10 tot 12 voorbereid-kategorie, en Anuske na die onvoorbereide-kategorie vir graad agt en graad nege.

Die finale rondte van die kompetisie word vanaf 20 tot 22 Augustus, by die Goudini Spa in Worcester, aangebied.

Related Articles

Back to top button