Local newsSchools

Ories vaar uitstekend by kampioenskappe

Baie geluk aan Laerskool Orion se eerstespan netbaldogters wat by Laerskool Concordia aan die Hoops SA Kampioenskappe deelgeneem het.

Die dogters het puik gevaar en het ‘n algehele sesde plek in Suid-Afrika behaal.

Ories is trots op julle almal en dankie vir elke dogter en afrigter se hade werk.

Uitslae:

Wen Dagbreek 29-22, wen Tableview 33-30, verloor teen Newton 33-20, wen Kruger Park 52-14, wen Futurum 23-18 en verloor teen Concordia 46-26.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button