Schools

Netbalspanne gekroon as algehele wenners

Skool blink uit tydens Superreeks.

Laerskool Randhart se netbalspanne het onlangs die Super 12-netbal se semi’s en finale by Camp Discovery bygewoon, en hulle het omtrent uitgeblink.
Die Ranties se netbalspelers het fantasties presteer en is gekroon as algehele wenners.
Baie geluk aan elke afrigter en netbalspeler vir hierdie uitsonderlike prestasie.

Related Articles

Back to top button