SchoolsSport

Ranties hou huissport

Ranties se Interhuis het op 'n höe noot afgeskop!

Laerskool Randhart het 2023 op ‘n hoë noot afgeskop met ‘n suksesvolle interhuis atletiekbyeenkoms op 13 Januarie. Die skool se atlete het teen mekaar meegeding terwyl die res van die skool gesorg het vir goeie gees.

“Dankie aan elke ouer, leerder en personeellid wat bygedra het om ons huissport so ‘n groot sukses te maak,” het die skoolhoof gesê.

Ranties se gelukbringers het vir groot vermaak gesorg.
Xander van den Berg en Franco Fourie.
Matthew Bothma.
Matthew Connoway, Christiaan Oosthuizen en Ruwan de Bruin.
Kayla Hopley.
Quén Smith.
Armand van Niekerk.

Related Articles

Back to top button