Local newsNews

Kuier by die Greyvillea Kunsmark

Bring jou hele gesin saam na die Pouveer by Greyvillea Kunsmark.

Die Pouveer by Greyvillea Kunsmark is oop vanaf 24 to 27 November te Greyvilleastraat 10, Meyersdal.

Oudergewoonte bied die mark vanjaar weer ’n verskeidenheid stalletjies met klere, en ’n wye verskeidenheid Kersgeskenke.

Bring die hele familie saam.

Marktye vir Woensdag en Donderdag is vanaf 10:00 tot 19:00, op Vrydag vanaf 10:00 tot 20:00 en op Saterdag vanaf 09:00 tot 14:00.

Verlede jaar se Pouveer by Greyvillea Kunsmark.

Vir meer inligting kontak 010 109 4444 of stuur ’n e-pos na pouveer@doxadeo.org

Besoek gerus hul Facebookblad Pouveer at Greyvillea Mark.

Related Articles

Back to top button