NewsSchools

Barnard Musiekskool Unisa-uitslae

Die musiekskool kry sedert 1997 elke jaar diplomas vir uitmuntende onderrig in teorie en praktiese eksamens (klavier).

Studente van die skool het almal onderskeidings behaal in hulle teorie-eksamen gedurende 2013.

Om ‘n onderskeiding te behaal moet hulle bo 80 persent behaal in die eksamen. As hulle bo 95 persent kry, kom hulle op die ererol van Unisa.

Studente wie almal bo 80 persent behaal het, was: Mariaan Bakkes – 95% en 88% onderskeidelik, Naudene Bakkes – 89%, Ina Harding – 90%, Savannah Rose May Lubbers 93%, Andrew Kapp – 86%, Ashley Scott – 86%, Tamsin Scott – 90%, Reygardt Hattingh – 98%, Katleho Motloung – 96%, Lisa-Mari Viljoen – 98%, Carla Venter – 96%, Lejani Labuschagne – 90% en Shimoreze Smit – 91%.

Die musiekskool kry sedert 1997 elke jaar diplomas vir uitmuntende onderrig in teorie en praktiese eksamens (klavier).

Vir meer inligting kontak Louise Barnard by 011 902 4991.

Related Articles

Back to top button