Local newsNews

Dinamika ruiter skop stof in kompetisie se oë

Mieshca Hammond het ’n eerste plek in die Handy Hunter-item behaal en goed geplaas in vele ander items.

Mieshca Hammond van Hoërskool Dinamika het uitgeblink tydens ’n perdrykompetisie.

Sy het altesaam aan nege items deelgeneem en het ’n eerste plek behaal in die Handy Hunter-item. In die Jumping 90cm 2 Phase het sy derde geëindig en in die Working Riding-kategorie vierde. Mieshca het met ’n vyfde plek weggestap in die In Hand Utility item en ’n sesde plek in die Working Hunter-item. Sy het ’n sewende plek behaal in die Jumping 70cm 2 Phase, agtste plek in die Equitation, 10de plek in die Jumping 70cm Comp en stap ook met ’n 11de plek weg in die Jumping 90cm Comp-kategorie.

Mieshca was een van ongeveer 30 ruiters wat in ’n klas deelgeneem het.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

Related Articles

Back to top button