DIE 2018 seisoen was ’n baie suksesvolle tennisjaar by Laerskool Randhart.
Altesaam ses uit ’n moontlike agt ligaspanne was vanjaar ligawenners. Dit was die beste nog wat Randhart ooit in die plaaslike liga gevaar het.
Die junior seuns A-span, junior dogters A-span, senior seuns A-span, senior dogters A-span, senior seuns B-span en junior seuns B-span het eerste in hul ligas geëindig.
Die senior dogters B-span het die semi-finaal gehaal in dieselfde liga as die A-spanne. Die senior seuns B-span en junior seuns C-span het derde plekke behaal.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup