HOËRSKOOL Marais Viljoen se onderwysers is onlangs lekker bederf deur ’n ouer wat verkies om anoniem te bly.
Dié ouer het op ’n koue wintersoggend pannekoek by die skool laat aflaai en die onnies het lekker geëet.
“Dankie. Die gebaar wys omgee, begrip en dat Marais Viljoen meer as net ’n baksteengebou is waar sharing en caring deel van die woordeskat is wat uitgeleef word,” het die skool se onnies gesê.
Lees Ook:
Hoërskool Marais Viljoen visit Reach Organisation
Hoërskool Marais Viljoen learner attends CSA cricket camp
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.