Sport

Albertonatlete gesels Comrades

Alberton Atletiekaand het ’n bespreking met die oog op die Comrades gehou.

ALBERTON Atletiekklub het op 29 Mei hul Comrades Talk-aand gehad.

Die ondervoorsitter, Andries Venter, het sy kennis en raad met talle lede van die klub, asook lede van omliggende klubs, gedeel. Andries het self al 32 Comrades maratons voltooi en 19 silwer medaljes verower, sy beste tyd is ses ure en 24 minute. Hy doen hierdie jaar sy 33ste Comrades.

Iemand om voor uit te kyk is Elize Fenwick wat al die hele jaar kategorie pryse by talle wedlope verower het. Craig Cloete en Michael Brandon-Kirby is nog twee atlete om dop te hou. Dié twee beoog om vanjaar silwer medaljes te verower en volgens die klub voorsitter, André Venter, staan altwee ’n baie goeie kans om die eerste Alberton atleet oor die eindstreep te wees.

Albertonatlete wat vanjaar deelneem is Michael Brandon-Kirby, Andries Venter, Mogogi Maraba, Zonisha Cornelius, Gert Cornelius, Dumisani Radebe, Lida Botha, Marius de Beer, Craig Cloete, Oz Osborne, Jethro Price, Howard Julius, Deon Marais, Koos Coetzee, Simon Madondo, Dominic Mathe, Riaan Naude, Johannes Wessels, Thomas Xaba, Alida Sequiera, Charl Olivier, Johan Gouws, Mark Joubert, Ian Kingon, Sean Scott, Elize Fenwick, Niel Cillie, Johan van Schalkwyk, Louis Hattingh and Mark Elms.

Also Read:

A year of change for Alberton Athletics Club

Alberton Athletics Club Time Trials results

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button