Local newsNews

Baie geluk met die 70ste verjaarsdag

Gaste by Kosie Wiese se 70ste verjaarsdag het hul gelukwense aan hom met die RECORD gedeel.

Gaste by Kosie Wiese se 70ste verjaarsdag het hul gelukwense aan hom met die RECORD gedeel.

KITTY MILLS: “Baie geluk Koos met jou 70ste. Mag daar nog vele meer wees.”
FREDDIE KINGWIA: “Kosie ek wil net sê baie dankie vir die spesiale geleentheid wat ek met jou kon deel. Alle geluk voerentoe.”
WILLIE STOLS: “Baie geluk Kosie. Dankie vir die samesyn oor die jare, die boks kyk en boks praat. Dis baie lekker om jou te ken.”
FANUS SWART “Namens ons almal wil ek net baie geluk sê.”
VERNON HERBST EN ANTIOLENE BEUKES: “Baie geluk oom Kosie. Baie lief vir oom.”
ANDRIES EN NATASHA PRETORIUS EN KINDERS: “Baie geluk met oom Koos se verjaarsdag. Mag oom ’n uiklopjaar hê.”
HANS EN SUSAN PRETORIUS: “70 is ’n mylpaal maar dis nie die einde nie. Ons sien uit na die 80ste. Goeie gesondheid en die Here se genade.”
LEANDRI, RIAAN EN JUANÉ PRETORIUS: “Baie geluk met oom se verjaarsdag. Mag die Here oom vashou en seën vir nog baie jare. Dankie vir wie oom is en altyd ’n glimlag op almal se gesigte sit met oom se grappies. Baie lief vir oom.”

READ:

Kosie Wiese vier sy 70ste verjaarsdag

GALLERY: Hoërskool Alberton 70ste verjaardag viering

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button