Local newsNews

Waldré Botes, ‘n Graad 7-leerder by Laerskool Orion, verteenwoordig Gauteng

Waldré het in totaal aan 17 items by die kampioenskappe deelgeneem en het 12 medaljes verwerf, waarvan vyf goue medaljes wees.

OF hy nou ’n grapjas of die treurigheid van self moet wees, aan die jongman se uitbeelding op die verhoof is daar geen keer. Waldré Botes, ’n Graad Sewe leerder by Laerskool Orion, het Gauteng tydens die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste in Rustenburg vanaf 31 Maart tot 5 April verteenwoordig.

OP SY GEMAK: Waldré Botes is beslis ’n jong man wat nog ’n blink toekoms op die verhoog voor hom het.

Waldré het in totaal aan 17 items by die kampioenskappe deelgeneem en het 12 medaljes verwerf, waarvan vyf goue medaljes wees.

ORAL TUIS: Of hy nou die septer moet swaai en of hy vol mannevales is, Waldré Botes is ewe tuis in enige rol.

Hy is tydens die gala-aand op 7 April as ’n lid van die Suid-Afrikaanse span, wat deelneem aan die wêreldkampioenskappe in Los Angeles in Julie, aangewys.

OP DIE PLANKE: Waldré Botes lewer ’n opvoering by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe.

Also Read:

Laerskool Orion se atletiekkampioene

Laerskool Orion verteenwoordig die Oosrand

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button