Local newsNews

20 Jaar se diens nie te versmaai

Lewer goeie diens aan Valke rugby.

JOHANN van den Berg is die eerste personeel lid van die Valke Rugby familie wat 20 jaar ononderbroke diens op 2 Februarie voltooi het. Waarlik ’n merkwaardige prestasie, veral omdat dit slegs die tweede werkgewer is waarvoor hy gewerk het in sy aktiewe loopbaan.

Jurie Coetzee, die hoof uitvoernde beampte van die Valke Rugby Maatskappy, het aan Van den Berg ’n herdenkingskild, wat hierdie tydperk van onbaatsugtige diens verewig, oorhandig. Coetzee gee erkenning aan al Van den Berg se diens aan die Valke rugby unie oor die jare heen.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button