NewsSchools

Wenner-nuus van Dinamika

Een van hul leerders is tot die Easterns Provinsiale krieketspan verkies en die skool het in die jaar se kunswedstryd goed gevaar.

HOËRSKOOL Dinamika is trots om ’n bietjie wenner-nuus aan die gemeenskap te verkondig.

Een van hul leerders is tot die Easterns provinsiale krieketspan verkies en die skool het goed in die jaar se kunswedstryd gevaar.

Montell Swartz van Hoërskool Dinamika is tot die o-15A Easterns provinsiale krieketspan verkies. Namens die skool word Montell alle sterkte en voorspoed toegewens – hou so aan!

KRIEKETFUNDI: Veels geluk aan Montell Swartz wie vir die o-15A Easterns provinsiale krieketspan gekies is.

In ander nuus – Dinamika bestaan nie net uit sport en akademie nie. Hul kultuur het hierdie jaar by die Alberton Kunswedstryd hoogty gevier.

Daar was altesaam 25 000 inskrywings wat van Kempton Park tot Heidelberg gestrek het. Dinamika spog met 122 itemwenners en agt afdelingwenners. Wonderlik!

AFDELINGWENNERS: Twee senior afdelingwenners – Cameron Coetzer (Kuns, 1ste plek) en Jennie de Jager (dans, 3de plek). Afwesig is Jade Sanders (Afrikaans senior, 1ste plek) 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button