GEDURENDE die laaste week van September het Alberton se hoërskole gegons omdat dit tyd vir matriekdanse was. Nou is die groot aand vir baie verby.
Die RECORD plaas graag foto’s van matriekleerders getooi vir hul mooiste aand. Stuur gerus foto’s in hoë resolusie, nie minder nie as 1MG in grootte en in .jpg formaat, aan cvdwalt@caxton.co.za, elzaanp@caxton.co.za, davidp@caxton.co.za of moniquevw@caxton.co.za
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.