Local newsNews

Wenners word aangekondig

Fotograwe deel hul pragtige foto's

ALBERTON Kamera Klub het onlangs weer ’n beoordelingsaand gehad en wens Willem-Botha, Hennie du Plessis, William Hayes, Martin Barber en Fanie Pretorius geluk met hulle uistekende fotos in die verskeie katogoriëe.

Die byeenkomste word elke eerste en derde Dinsdagaand om 7nm in die ontspanningsaal van die Alberton Aftree-Oord in Kritzingerstraat, Florentia, aangebied.

WENNER 4: ‘Just me’ is die wennerfoto van Martin Barber.

“Ons nooi alle aspirant fotograwe uit om te kom besoek aflê en eerstehands te kom ondervind wat ons doen. Tee en koffie is beskikbaar,” het Fred Bokelmann, ’n lid gesê.

Vir navrae, kontak Fred Bokelmann by 082 342 4783 of 011 900 2020.

WENNER 3: ‘Misty Sunrise’ is deur William Hayes geneem.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button