Local sportSport

Kranige krieketspeler presteer

Marais Viljoen is baie trots op die seun en is baie opgewonde oor Jarred se toekoms.

KRANIGE krieketspeler Jarred Alder, van Marais Viljoen, het ‘n ongelooflike 2016/2017 seisoen beleef.

Hy het reeds 12 honderdtalle aangeteken. Jarred het tydens die Coca Cola Khaya Majola week ook sy klas gewys en geĂ«indig met 354 lopies. Hier word hy ook gekies vir die Titans Cubs-span, wat vroeg in Januarie in Stellenbosch gespeel het. Selfs op hierdie vlak het Jarred uitgestaan en teken hy op dag een ook ‘n honderdtal aan.

Die kersie op die koek was Jarred se insluiting in die SA Colts-span.

Hierdie jong krieketspeler is beslis iemand om in die toekoms dop te hou.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button