STEL jy belang in fotografie?
Dan is Brandpunt Kameraklub net die plek vir jou.
Kom maak gerus ‘n draai en leer alles wat jy moet weet van fotografie.
Brandpunt Kameraklub se volgende vergadering vind op Maandag, 18 April, plaas. Kontak die klub per e-pos vir meer inligting, by brandpuntkk@gmail.com