NewsSchools

Armouré kwyt haar goed van haar taak

Armouré le Roux van Hoërskool Marais Viljoen het bo verwagtinge presteer by die die Wêreld Jeug Atletiek byeenkoms in Columbia

ALBERTON- Armouré le Roux, van die Hoërskool Marais Viljoen, het bo verwagtinge prestreer by die die Wêreld Jeug Atletiekbyeenkoms, in Columbia.

Sy het in die 400m hekkies, in die eerste uitdunne, sewende geëindig en haar tyd van 61.88 sekondes plaas haar nou 18de op die wêreld ranglys.

Armouré het ook in die 4 x 400m deelgeneem en hier het sy haar staal gewys om te help met ‘n kwalifiserende tyd van 3.26 vir die finaal. Die span het die silver Medalje gewen met ‘n tyd van 3.23.

“Welgedaan Armoure le Roux, ons is baie trots en dit was en is ‘n groot voorreg om so ‘n talentvolle kind af te rig,” sê Maria en John Diamond, van Diamonds Athletics Academy.

Related Articles

Back to top button