NewsSchools

Ranties doen dit weer!

Laerskool Randhart wen die interlaer vir 10 jaar in 'n ry.

ALBERTON-Laerskool Randhart wen die interlaer vir die tiende keer in in ‘n ry. Ranties wen ook al tien die aflosse met ‘n skitterende vertoning van al die atlete.

RANTIES BO: Die atlete van Laerskool Randhart blink uit.
RANTIES BO: Die atlete van Laerskool Randhart blink uit.

Related Articles

Back to top button