Local newsNews

Orion verklaar as vriend van die Voortrekkers

Die Vriend van die Voortrekkers toekenning is om dankie te se vir 15 jaar se ondersteuning.

Op 15 November het die Voortrekkers se Suiderligkommando die Vriend van die Voortrekkers toekenning aan Laerskool Orion oorhandig. Die toekenning is vir Orion gegee om dankie te se vir die 15 jaar wat die kommando saam met die skool kon stap.

Hoof van Laeskool Orion, Johan Grove, het gesĆŖ dat die skool en die Voortrekkers nog lank ‘n pad saam sal stap. (Foto verskaf).

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die jeugleiers vir 2020, Jayden Rautenbach en Marile Hinds, het die toekenning aan die hoof, Johan Grove, en adjunkhoof, Mark van Rooyen, oorhandig.

Die hoof het die Voortrekkers verseker dat hulle nog 15 jaar en selfs nog langer die pad saam sal stap.

Jeugleiers Jayden Rautenbach en Marile Hinds oorhandig die toekenning aan Mark van Rooyen en Johan Grove. (Foto verskaf).

Related Articles

Back to top button