School sportSport

Marais Viljoen draf Kempies kaf

Sewe uit nege spanne wen hulle wedstryde.

HOËRSKOOL Marais Viljoen se rugbyspanne het op 21 Julie aan die VirSekerbeker reeks deelgeneem en teen Hoërskool Kempton Park gespeel.

Die uitslae is soos volg:

• 0-14A wen 21-12

• 0-14B wen 56-0

• 0-15A wen 24-5

• 0-15B verloor 29-15

• 0-16A wen 17-12

• 0-16B wen 39-5

• Derdes wen 17-10

• Tweedes verloor 22-5

• Eerstes wen 34-33

“Baie geluk aan almal vir ’n baie suksesvolle dag. Dankie aan al die spelers, afrigters en ouers wat die dag vir ons ’n sukses gemaak het. Dankie aan Kempton Park vir hul besoek en opwindende kragmeting.

“Volgende jaar maak ons weer so,” het die skoolhoof, Martie Heysteck, gesê.

WEN: Die eerstes het met 34-33 in ’n aanskoulike wedstryd gewen.
EERSTES: Die eerste rugbyspan van Marais Viljoen in aksie teen Kempton Park.

Also Read:

Randhart spog met nege Goue Leeus

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button