Local sportSport

Alberton bokser word SA kampioen

Jonathan Sam van Alberton was gekroon as SA kampioen in die 91+kg afdeling.

JONATHAN Sam, ’n bokser van Alberton en lid van Booysens Boksklub, het aan die SA Bokskampioenskappe in Secunda deelgeneem.

Die kampioenskappe het van 4 tot 7 Julie plaasgevind.

Laas jaar het Sam ’n silwer medalje in die 91+kg afdeling gewen. Hiedie jaar het hy gewys wat in hom steek en al sy opponente uitgestof om gekroon te word as die SA kampioen.

Baie geluk aan die opkomende ster.

Also Read:

GALLERY: High calibre of boxing was maintained throughout the Boxing 5 tournament

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button