NewsSchools

Namies verwelkom nuwe personeel

Dinamika hoop dat julle onderwysers baie gelukkig by die skool sal wees.

HOĂ‹RSKOOL Dinamika is baie trots om nege nuwe personeellede by die skool te verwelkom.

Juffrou R Baumann en meneer M Eksteen is nuwe Afrikaanse onderwysers. Juffrou S Labotski gee Engels en juffrou S Erasmus gee beide Afrikaans en Engels.

Juffrou L Beukes en meneer A Roodt is nuwe sosiale wetenskap-onderwysers en meneer Q Ewels bied sosiale wetenskap en geografie aan, terwyl juffrou D Janse van Vuuren ekonomiese bestuurswetenskappe aanbied en juffrou M Theron natuurwetenskappe.

Dinamika hoop dat julle onderwysers baie gelukkig by die skool sal wees en is seker hulle sal die skool tot nuwe, opwindende hoogtes neem.

Lees Ook:

Waterstone welcomes new classes

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button