Local newsNews

VLU Sonskyntak hou verkiesing

Lede sien uit na nuwe jaar.

DINI Jansen lei weer die Sonskyn VLU-tak nadat sy herverkies is as die voorsitter op 13 Februarie.

Die voorsitster van die Goue Suide Streek, René Bredenhann, het die verkiesing waargeneem. Die sekretaresse van die streek, Lana van Heerden, het haar vergesel. Sy het opgetree as die stemteller.

Die uitslag was as volg: Voorsitster, Dini Jansen, vise-voorsitster, Marie Niemand, sekretaresse, Jeanette Vorster, tesouriere, Bertha Engelbrecht en skakelbeampte, Dalien Groenewald. Addisionele lede is Babs de Wet, Anna Oosthuizen, Anelia Ward en Frances Nagel. “Ons pak die jaar met geesdrif aan,” het Dini gesê.

As iemand belangstel om by die VLU Sonskyntak aan te sluit, skakel vir Dini Jansen by 082 552 4683 of Dalien Groenewald by 082 821 0769.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button