Local sportSport

Gholfdag sal nuwe datum kry

Hou hierdie spasie dop!

LIGSTAD wil graag die gemeenskap en gholfspelers bedank vir hul belangstelling in die Ligstad golf- en sportdag tot dusver

Ongelukkig moes die beplanningskomitee, weens onvoorsiene omstandighede, hierdie familiedag waaroor verlede week in die REKORD berig is, se datum skuif.

Die nuwe datum sal bekend gemaak word sodra al die nuwe reëlings bevestig is.

Hou hierdie spasie dop!

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button