NewsSchools

Hoërskool Dinamika kraai koning

Dinamika-rugbyspelers het omtrent uithouvermoë van staal en het die skool sowaar trots gemaak.

HOËRSKOOL Dinamika het behoorlik gewys wie is baas tydens die 2016 Alberton Derby teen Hoërskool Alberton, wat op Saterdag 14 Mei op hul tuisvelde, plaasgevind het.

Hierdie toernooi was ’n spog-geleentheid wat nie sommer vergeet sal word nie. Dinamika se rugbyspanne het hard en sonder ophou gespeel om hierdie trofee, wat hulle verlede jaar ook gewen het, by die huis te hou. Dinamika se eerste rugbyspan het koning gekraai met ’n telling van 6-3 teenoor Hoërskool Alberton.

Dinamika-rugbyspelers het omtrent uithouvermoë van staal en het die skool sowaar trots gemaak.

 

Related Articles

Back to top button