NewsSport

Krieket is in hul gene

Ouboet en kleinsus speel wêreld aan die brand

VANDERBIJLPARK. – Die Dreyers van Vanderbijlpark is krieket se baas.

 

Dit het d

Divan en Danelle 

ie sibbe Danelle en Divan twee leerlinge aan die Laerskool Kollegepark onlangs weer onderstreep.

Danelle ‘n gr4-leerling het onlangs die tonge laat klap toe sy vir die Sedibeng o.10-krieketspan gekies is en haar ouboet ‘n gr7-leerling het ook nie gras onder sy voete laat groei nie.

Sy vernuf op die krieketveld het vir hom ‘n plek in Sedibeng o.13-krieketspan besorg.

Back to top button